Publiek gevra om bloed te skenkJune 12, 2021

Die Namibië Bloedoortappingsdienste doen ‘n beroep op Namibiërs om bloed te skenk. Volgens Titus Shivute van die Bloedoortappingsdiens, word nie net lewens gered deur bloed te skenk nie, maar hou dit ook verskeie gesondheidsvoordele in. Shivute het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *