Protes in hoofstad teen Rusland
‘n Vreedsame protesoptog teen Rusland se inval in die Oekraïne vind vanoggend in die hoofstad plaas. Onafhanklikheidsrylaan en Robert Mugabe-rylaan word volgens Nampol se streeksbevelvoerder vir Khomas, kommissaris Ismael Basson, geraak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.