Proteas wil vandag skoonskip maak 

Die Protea-kolwer David Miller sê Suid-Afrika wil skoonskip maak wanneer hulle Engeland vandag in die derde en laaste eendagwedstryd in Kimberley die stryd aansê. Die gashere spog met ‘n twee-nul-voorsprong in die reeks van drie eendagwedstryde. Een verandering aan die span is moontlik nadat paaltjiewagter Quinton de Kock sy vinger beseer het. Miller sê hulle het altyd alles uitgehaal teen sterker spanne en Engeland is ‘n gedugte teenstander: