Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen

Die T20-reeks tussen die Proteas-vroue en Sri Lanka vind vanaand op Buffalo-park in Oos-Londen plaas. Nadat die Proteas die openingswedstryd in Benoni met 79 lopies gewen het, het die besoekers die reeks gelyk laat trek met ʼn indrukwekkende oorwinning in Potchefstroom met sewe paaltjies. Snelbouler Tumi Sekhukhune sê die Proteas moet hulle tuisreeks wen: