Proteas gaan huis toe, Aussies vorder

Dit was weereens ‘n hartseer dag vir Suid-Afrika in ‘n Wêreldbeker-halfeindstryd nadat hulle ‘n nederlaag van drie paaltjies teen Australië gely het. ‘n Heldhaftige honderdtal deur David Miller het die Proteas gehelp om ‘n beskeie maar mededingende totaal van 212 te bereik nadat hulle eerste gekolf het. Australië het in antwoord hierop blitsvinnig begin met Travis Head wat 62 gemoker het voordat hulle na 137 vir vyf teruggesak het. Kaptein Pat Cummins en Mitchell Starc kon egter na ‘n harde stryd die wenlopies aanteken met nog 16 balle oor. Die Protea-kaptein, Temba Bavuma, sê hy is trots op hoe die span tot die einde geveg het: