Prosedures vir etiese bestuur word in SA ingestel

Die buurland se minister van Staatsdiens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi, sê die regering gaan die Etiese Komitee-prosedure instel en opleiding verskaf oor leefstyloudit-ondersoeke en tugbestuur. Die doel is om die staatsdiens se etiese basis te versterk. September is Staatsdiens-maand. Buthelezi benadruk die behoefte om swakhede in die bestuurstelsel aan te spreek en moedig samewerking tussen departemente aan: