Pretorius gesels oor vergadering met ministers, visepresident

Vier boere-unies, wat die Namibië Landbou-unie ingesluit het, het onlangs ‘n raadplegende vergadering gehou met visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah, landbouminister Calle Schlettwein, finansminister Ipumbu Shiimi, en omgewingminister Pohamba Shifeta. Die vergadering het kritieke kwessies in die landbousektor aangespreek, insluitend droogteversagtende maatreëls. Dit het positief afgesluit, wat die behoefte aan volgehoue betrokkenheid en samewerking binne die sektor beklemtoon. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Thinus Pretorius, president van die Namibië Landbou-unie, wat die sleutelonderwerpe wat bespreek is deel.

Die aanspreek van mens-dier konflik en droogtehulp reëlings was onderwerpe wat breedvoerig bespreek is.