Prasa verwelkom hofbeslissing in sy guns

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het die uitspraak in sy guns in ‘n regsgeding van 2,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand verwelkom. Diehof in Pretoria het die aansoek van ‘n pendelaar wat Prasa gedagvaar het vir skade wat spruit uit beserings wat in 2019 op ‘n trein van Metrorail opgedoen is, van die hand gewys,. Die hof het bevind die eiser se getuienis is ongeloofwaardig en hy kon nie Prasa se aanspreeklikheid bewys nie. In die voorval het die pendelaar glo uit ‘n bewegende trein geval. Die woordvoerder van Prasa, Andiswa Makanda, sê die voorval was die gevolg van die pendelaar se nalatigheid: