Powell sê hy sal nie bedank nie

Met die verkiesing van Donald Trump as Amerikaanse president is die voorsitter van die Federale Reserweraad Jerome Powell in die nuus. Hy en Trump het baie koppe gestamp tydens Trump se presidensie. Powell het die amp in Februarie 2018 opgeneem en is weer op 23 Mei 2022 ingesweer vir ‘n tweede termyn as voorsitter wat op 15 Mei 2026 eindig. Hy is by die rentekoers aankondiging, waar hy die koers met 25 basispunte verlaag het, of hy sal bedank wanneer Trump oorneem…