Poskantoor se sakereddingsplan is doodsberig – EFF

Die EFF bestempel die sakereddingsplan van die Suid-Afrikaanse Poskantoor as ‘n doodsberig, met geen waarborg dat die staatsinstelling in die toekoms sal herstel nie. Poskantoorkrediteure het verlede week ooreengekom op ‘n sakereddingsplan wat 6 000 werksverliese en die sluiting van meer as 400 verliesmakende takke insluit. Die Poskantoor se sakereddingspraktisyns het die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologie gister ingelig. Sinawo Tambo van die EFF, sê dit is onvermydelik dat die Poskantoor sal sluit: