Portugese in SA toenemend ontvoeringsteikens

Die Portugese Forum is bekommerd oor die toename in ontvoerings van Portugese sake-eienaars vir ‘n losprys. Die polisie het verlede week twee sake-eienaars in Johannesburg gered. Vyf beweerde ontvoerders is aangehou na die vrylating van die tweede sakeman uit die Nancefield-hostel. Die voorsitter van die forum, Manny Ferreirinha, het aan die SABC gesê die voorvalle traumatiseer die slagoffers en hulle families. Hy vra die ontvoerings moet end kry: