Polyjobbers is nie lekker nie, dis ‘n moet

Old Mutual het in hul Finansiële Dienste-monitor ‘n term geskep, polyjobbers, wat verwys na enigiemand wat buitendien hulle 8-5, ekstra werke moet opneem om kop bo water te hou. 29 Persent van Namibiërs val onder polyjobbers. Kosmos 94.1 het met Duminga Ndala van die Landless People Movement gepraat oor waarom dit so ‘n gereelde verskynsel is, veral onder die jeug.