Pollard gesels oor Saterdag se kragmeting

Die Springbok-losskakel Handre Pollard sê dit sal ‘n volledige spanpoging verg om Ierland Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria te klop. Ierland het sy laaste drie wedstryde teen Suid-Afrika gewen. Pollard, wat twee punte nodig het om die 700 punte-kerf in toetsrugby te haal, sê die selfvertroue in die groep is goed en hulle het goed voorberei vir die moeilike kragmeting: