Polisiëring by spazawinkels moet verskerp word – VF+

Die Vryheidsfront Plus sê die onlangse sterftes en hospitalisering van ʼn groot aantal kinders wat volgens berigte giftige kos by spazawinkels en straatsmouse gekoop het, toon hoe swak bestaande wette en verordeninge toegepas en polisieer word. ʼn VF Plus-woordvoerder, Philip van Staden, sê munisipale wetstoepassing moet versterk word met ondersteuning van die provinsiale en nasionale regerings. Hy sê die polisiëring van sulke informele voedselverkooppunte moet onmiddellik verskerp word: