PetroSA se Eskom-bystand plak net ‘n pleister…
PetroSA sê die Suid-Afrikaanse mark word steeds goed voorsien, ondanks die stygende vraag na brandstof weens beurtkrag. Die staatsbeheerde maatskappy help Eskom met genoegsame dieselvoorrade want hy voer diesel na Suid-Afrika in. Dit sal verseker Eskom word nie aan hoër pryse blootgestel nie, want daar is ‘n dalende tendens in pryse. ‘n Olie- en energie-ontleder, Niall Kramer, sê egter Suid-Afrika moet sy eie gasvelde ontgin: