PetroSA en Eskom werk saam oor oopsikus-gasturbines

Eskom sê hy werk saam met PetroSA om vooruit te skat en te beplan wat om vir oopsiklus-gasturbines te gebruik. Die turbines loop teen ‘n lasfaktor van 16 persent en word aggressief gebruik om die groter vraag te hanteer. ʼn Verteenwoordiger van Eskom, Thomas Conradie, erken die gebruik van diesel was wisselvallig. Die nutsmaatskappy het die land op die hoogte gebring van sy huidige uitdagings met die stelsel: