Petrol onveranderd, diesel af met 80 sent vir Mei
Daar is groot verligting met die aankondiging van die Namibiese brandstofpryse. Terwyl pryse eintlik moes verhoog, sê die Namibiese ministerie van myne en energie die petrolprys vir Mei is onveranderd terwyl diesel met 80 sent ‘n liter daal. Woordvoerder Andreas Simon het meer.