Petrol en diesel per abuis by Namcor Hosea Kutako gemeng

Namcor se diensstasie by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe diens nog steeds sy klante maar, hy stel ondersoek in nadat beide petrol en diesel saam in die ondergrondse tenks ingegooi is. Paulo Coelho, woordvoerder van Namcor het die jongste in die verband.