Petisie teen haatspraak van LGBTQ-groepe
‘n LGBTQ-aktvis het haar reaksie gegee op berigte dat beide President Hage Geingob en die speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi parlementslede gewaarsku het oor haatspraak en die aanhitsing van geweld. Dit kom na aantygings van beide die oortredings op die WhatsApp-groep teen gay-huwelike. Die speaker sê daar is nog geen amptelike klagte by hom aangemeld nie, maar meen dat LP’s beter moet weet as om hulle aan sulke oortredings skuldig te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met Sister Namibia se redakteur, Ethne Mudge, gesels…