Permitkantore van paaieowerheid trek

Die Namibiese Paaieowerheid het aangekondig dat sy permitkantore wat tans by die Natis-kantore in die hoofstad gehuisves word, trek na die Erastus Shapumba-gebou. Dus sal die kantoor op Vrydag, 7 Mei gesluit wees. Hileni Fillemon, Woordvoerder by die owerheid het die besonderhede…