Pensioen-klousule in Fima – ons moet versigtig vir oorregulering
Reaksie word ontvang op berigte dat die tegniese komitee wat deur die finansminister Ipumbu Shiimi aangestel is om openbare konsultasies in verband met die Fima-wetgewing uit te voer, gereed is om te begin. Die voorsitter, dr. Manfred Zamuee het dit bevestig. Die komitee beslaan 36 lede van ekonomiese instansies en het ses maande om die aftrede-klousule van die wetgewing te hersien. As Artikel 5 van die wet, wet sou word, mense wat uit hul poste voor die ouderdom van 55 bedank, sal hulle alleenlik 25 persent van hul pensioenbydrae kon neem met 75 persent wat belê moet word tot hulle 55 bereik. Ekonoom Jason Kasuto sê owerhede moet versigtig wees om nie te veel regulering toe te pas nie. Hy verduidelik.