PDM wil steeds Jeugraad en Jeugdiens saamsmelt
Die PDM-parlementslid Maximalliant Katjimune het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê om die Nasionale Jeugraad en Nasionale Jeugdiens saam te smelt. Hy sê dit sal ‘n einde bring aan die duplisering van verantwoordelikhede, programme, hulpbronne en oorvleuelende beleide wat die jeug raak. Katjimune het die mosie in die parlement uiteengesit.