PDM sal behuisingskrisis ondersoek tydens konferensie

Die Popular Democratic Movement gaan ‘n behuisingskonferensie op 10 September in die hoofstad aanbied om die huidige knelpunte en pryse van huise te bespreek. Belanghebbendes in die behuisingsektor sal deel vorm van die gesprek. Behuising was onlangs in die nuus met groot uitdagings en tekorte wat reeds jare lank duur. Roberto Dirkse, woordvoerder van die PDM-president met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en die belangrikheid van hierdie konferensie gedeel…