Partybefondsing in SA kry aanlyn instrumentAugust 3, 2023

My Vote Counts in die buurland stel vandag ‘n interaktiewe aanlyn instrument, Whose Vote Counts, bekend om aanspreeklikheid en deursigtigheid oor politieke partye se befondsing te bevorder. Die instrument se doelwit is om inligting te verskaf oor wie privaat skenkers is en wat bekend is oor hulle sakebelange. Die voorspraakgroep se woordvoerder, Robyn Pasensie, sê die aanlyn instrument sal mense ook help om beter te verstaan hoe trusts opgestel word om politieke partye te befonds: