Parkhouse sê hitte en werkers is nie ‘n foefie nie
Die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging Tim Parkhouse, sê berigte oor toenemende hitte en die impak op werkers en die ekonomie is nie te versmaai nie. Die VN se sekretaris-generaal, António Guterres, sê uiterste hitte moet aangespreek word. Meer as 70 persent van die wêreld se arbeidsmag kan aan uiterste hitte blootgestel word. Parkhouse verduidelik die impak.