Paratus sê oor internet-kabels…

Die internetonderbreking wat Wes- en Sentraal-Afrika getref het, is veroorsaak deur ‘n breuk in die Wes-Afrikaans konneksieverskaffer MainOne se ondersese kabelstelsel. Seismiese aktiwiteit as oorsaak van die breuk word tans ondersoek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die groepshoof van Paratus, Barney Harmse, wat hulle situasie verduidelik.