Paddas is ‘n beduidende aanwyser van besoedeling

Bedreigde paddas en slange kan as aanwysers gebruik word om waterbronne te beskerm en ‘n waardering vir hierdie dikwels gevreesde gediertes te kweek. Dit is die mening van een van Suid-Afrika se voorste herpetoloë wat vir die Trust vir Bedreigde Natuurlewe werk, Jeanne Tarrant. Sy word in die Global Women se HERpetology-projek erken. Tarrant sê ons kan die aarde red deur na paddas om te sien:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *