Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar

Nes in Namibië is daar uitdagings elders met bedrog soos die nuwe akademiese jaar afskop. Die polisie in die Vrystaat versoek ouers en studente om baie versigtig te wees vir bedrieglike instellings en verblyf wat slegs per foon of aanlyn beskikbaar is. ‘n Polisiewoordvoerder, Mahlomola Kareli, sê sekere kwansuise instellings vir verdere opleiding bestaan slegs in naam sonder enige kampus of klasse wat aangebied word: