Ouers moet kinders oor sosiale media oplei

Social Kids ZA doen ‘n beroep op ouers om hul kinders, onder die ouderdom van 11, pro-aktief op te voed oor die risiko’s en gevare verbonde aan digitale media. Hierdie veldtog volg op die toenemende voorkoms van kinders wat by digitale platforms betrokke raak sonder ‘n volle begrip van die potensiële risiko’s. Die stigter van die organisasie, Cheryl Barnett, sê sy het ‘n gespesialiseerde program ontwikkel wat daarop gemik is om ouers by te staan: