Oshana-streeksraadslid wil Namibië dien

Die raadslid van die Uukwiyuushona-kiesafdeling, Andreas Amundjindi, is deur die Oshana-streeksraad verkies om die streek by die Nasionale Raad te verteenwoordig. Amundjindi wat onlangs as die voorsitter van die streeksraad verkies is, sê aan Kosmos 94.1 Nuus hy sien uit daarna om die streek en Namibië te dien.