Oscar se paroolproses begin binnekortNovember 9, 2021

Die Suid-Afrikaanse paralimpiese atleet Oscar Pistorius, wat in die tronk is nadat hy sy meisie Reeva Steenkamp vermoor het, kan moontlik binnekort haar ouers ontmoet as deel van sy paroolproses. Hy kan in aanmerking vir parool kom as hy die helfte van sy vonnis uitgedien het. Dr. Tessa van Wyk, ‘n Suid-Afrikaanse traumatoloog, verduidelik die proses…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *