Oranjerivier se vloedwater maak amokJanuary 14, 2022

Sekere plekke langs die Oranjerivier soos Amanzi Trails River Adventure het oorstroom weens die vloedwater ná die afgelope goeie reën in die buurland en damme se sluise wat oopgetrek is. Die eienaar van Amanzi Trails, Johan Le Grange, vertel aan Kosmos 94.1 Nuus dat hulle hul rivierroei-vaarte vir Januarie moes gekanselleer het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *