Opposisie moet sy kandidate meer blootstel

Die mediakonsultant Christie Keulder sê presidentskandidate van opposisie-politieke partye sukkel om mediadekking te kry. In die verband sukkel veral die IPC, NEFF en die LPM maar die ander vaar nie so goed nie. Keulder het gepraat by die media moniteringsverslag oor mediadekking oor die verkiesing en The Namibian het die video gedeel.