Opperhoof van die Ovaherero advokaat Vekuii Rukoro sal môre ter ruste gelê wordJuly 17, 2021

Die opperhoof van die Ovaherero advokaat Vekuii Rukoro sal môre ter ruste gelê word in Okahandja. Die waarnemende opperhoof van die volk, Vepuira Kapuuo, het vroeër sy kommer uitgespreek oor ‘n moontlike oortreding van Covid-maatreëls soos Yanna Smith berig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *