Opod moet onafhanklik bly – Action Society
Action Society waarsku dat die nuwe Wet op die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat steeds polities misbruik kan word. Die groep wil hê Opod moet ‘n Artikel 9-instelling word om werklik onafhanklik te wees. Hulle sê die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, kan ingevolge die wet Opod se uitvoerende direkteur dissiplineer. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, het die Parlement gevra om te sorg dat Opod sy onafhanklikheid behou en om politieke inmengery te verhoed: