Pikkewyne knip glo “mikro-uiltjies” sê navorsers
Dit is ‘n uitdaging vir alle nuwe ouers: Om genoeg slaap te kry terwyl hulle hul pasgeborenes fyn dophou. Navorsers het ontdek vir sommige pikkewyne beteken dit duisende “mini-uiltjies” per dag. Chinstrap pikkewyne in Antarktika moet hul eiers en kuikens 24-uur per dag oppas in stampvol, raserige kolonies. Hulle knip dus duisende kere elke dag […]
Laerskoolhoof vind ‘n kreatiewe manier om studente se skermtyd verminder
In China het ‘n vooruitdenkende laerskoolhoof genaamd Zhang ‘n kreatiewe manier gevind om te verseker dat sy studente aktief bly en skermtyd gedurende skoolure verminder. Ontsteld deur die lang ure wat sy studente aan hul elektroniese toestelle spandeer het, het Zhang besluit om skuifeldans (shuffle) te leer. Hy het gehoop dat hy, deur self die […]
‘n Peruaanse wolfspinnekop byt en lê eiers in man se toon
Colin Blake en sy vrou het die aand in Marseille in die suide van Frankryk deurgebring toe sy toon opgeswel en pers geword het. Hy het later ontdek dat hy deur ‘n Peruaanse wolfspinnekop gebyt is wat eiers in sy toon gelê het – en ondanks behandeling om dit te verwyder, het een uitgebroei. Die […]
Skaars geel pikkewyn wat vir die eerste keer ooit gefotografeer is!
Wildfotograaf Yves Adams, het die ongewone voël op ‘n afgeleë eiland in Suid-Georgië naby Antarktika, in ‘n kolonie van 120 000 koningspikkewyne, opgemerk. Die kans om ‘n geel pikkewyn soos hierdie te sien is een uit ‘n miljoen, wat nog te sê om ‘n foto te neem! Foto: ©️ Yves Adams
Eetstokkies vir 5 maande in man se neus…
‘n Man was salig onbewus dat daar Asiese-eetstokkies vir vyf maande lank in sy neus versteek was en in sy brein vasgesteek het. Nadat hy gely het aan erge hoofpyne, vloeistofafskeiding en selfs sy sig tydelik verloor het, is die naamlose man van Viëtnam na die naaste ongevalle gehaas. Die 35-jarige is deur dokters gevra […]
“Rockstar” is nou Dolly Parton se beste rock-album ooit
Die musiek legende se 49-ste solo-album wat sy op 17 November vrygestel het, het beland in posisie nommer 3 op die Billboard 200 se trefferlys. Op die album van 30 snitte verskyn gas-kunstenaars soos Miley Cyrus, Elton John, Paul McCartney, Ringo Starr en Stevie Nicks. Fotos verskaf: RON JENKINS/RICHARD RODRIGUEZ/GETTY
Silwer senior beïnvloeders verdien groot op TikTok
Senior sterre geniet ‘n onverwagse tweede loopbaan wanneer ander aftrede oorweeg. Jane McKennan meld elke dag aan by TikTok, waar sy tyd spandeer om tendense en danse noukeurig na te vors op die wêreldwye videodeelprogram. Na ‘n paar dinkskrums neem die 65-jarige die dansvloer in die sitkamer by haar huis in Plymouth. McKennan, ‘n voormalige kinderoppasser, […]
Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help…
Haarkapper, Tele da Silveira, is een van ongeveer 150 vroue wat geestesgesondheidsopleiding in Wes- en Sentraal-Afrika ontvang van ‘n organisasie wat probeer om ‘n kritieke leemte te vul en bied geestesgesondheidsorg in een van die wêreld se armste streke, waar berading skaars toeganklik is. Togo en baie ander Afrikalande het ‘n dringende behoefte aan meer […]
Bure ontevrede met vrou se ‘uiterste’ Kersvertoning.
‘Bure haat ons uiterste Kersuitstalling, maar ek gee nie om nie – hulle is kleinlik’ Professionele kransmaker Hannah Cox weet dat sommige bure ontevrede is met haar ‘uiterste’ Kersvertoning. Hannah het vanjaar weer heeltemal uit haar pad gegaan met ‘n ekstreme Kersuitstalling en nie almal in die buurt is ‘n aanhanger nie. Cox het verlede jaar […]
Word betaal om fliek te kyk
‘n Aanlyn-stroomdiens is op soek na ‘n persoon wat 12 Hallmark-vakansieflieks moet kyk en moet evalueer volgens die beste rolprent tot die swakste rolprent. BloomsyBox sê die gekose kandidaat sal ook ‘n oorgenoeg voorraad warm sjokolade en twee pare sokkies ontvang om ‘n gesellige kykervaring te verseker. Die filmaanhanger sal gevra word om elke […]