Tieners verkies deesdae domfone.

In ‘n wêreld wat behep is met slimfone, kan dit dalk as ‘n verrassing kom dat ‘n groeiende aantal tieners deesdae domfone verkies. Die gestroopte, basiese toestelle wat ons ‘n dekade of twee terug gebruik het, maak ‘n terugkeer onder die jonger geslag. Tieners probeer glo om so onafhanklikheid van tegnologie te herwin. Met hul […]

Read More

‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk

Die “Rue David Bowie” is onthul op die ontslape ikoon se 77ste verjaardag. Jy kan die onthulling hieronder sien. Dit is geleë tussen twee moderne kantoorgeboue, insluitend die hoofkwartiere van die nuuspublikasies “Le Monde” en “L’Obs” en koppel aan “Avenue Pierre-Mendes-France” en sal aansluit by die toekomstige brug wat die laan verbind met die “Boulevard […]

Read More

Seldsame arend wat honderde jare laas in Wallis gesien is, laat kenners kop krap

Die Witstertarend, of Seearend, is op Rhodri Jones se plaas naby Gwynedd, gesien. Hierdie arende is al vir meer as 150 jaar as broeispesie uitgesterf en hierdie tipe is sedert die 16de eeu afwesig in Wallis. Die Witstertarende kan glo so lank as 90 cm wees. Anders as die Goue Arend, is die Witstertarend minder […]

Read More

Tiener maak geskiedenis met sy Tetris-wêreldrekord

Willis Gibson is ‘n 13-jarige wat daarin geslaag het om die Tetris-wêreldrekord tydens ‘n regstreekse uitsending te breek. Met soveel lof sou die tiener sekerlik ook negatiewe aandag kry. Nie te lank nadat die rekord gebreek is nie, het ‘n joernalis oënskynlik met Gibson se prestasie gespot en beweer dat om Tetris te klop nie […]

Read More

Darius Rucker ontvang ster op Hollywood Walk of Fame

Die rock- en countryster Darius Rucker het vroeër hierdie maand ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame ontvang. Rucker se ster was die 2 766ste wat aangebring is. Rucker het by die seremonie gepraat en sy orkes, bestuurders, familie en kinders bedank. Rucker het eers in die musiekbedryf geslaag as hoofsanger en ritmekitaarspeler van […]

Read More

Spesiaal ontwerpte vlotte red kameelperde

Hierdie bedreigde kameelperde in Kenia is na veiligheid gehaas deur water wat vol krokodille was. ‘n Wildreservaat van 44 000 hektaar het bedreig geraak toe vloede die eiland waar dit geleë is, begin krimp het. Om sake te vererger, het die reservaat ‘n klein bevolking van Rothschild se kameelperde gehad, die mees bedreigde kameelperdspesie in […]

Read More

Nederigste Kersboom

’n 103-jaar oue-Kersboom wat die “nederigste boom ter wêreld” genoem word, gaan op veiling – en kenners meen dit kan tot £80 haal. Die 31-duim kunsmatige boom is oorspronklik in 1920 in die nasleep van die Eerste Wêreldoorlog gekoop. Dit het gedien as Dorothy Grant, inwoner van Loughborough, se Kersboom vanaf haar tyd as ‘n […]

Read More

Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder.

‘n Oostenrykse maatskappy Turbulence Solutions beoog om lugreise te revolusioneer met sy Turbulence Cancelling-stelsel. Die tegnologie, wat die installering van sensors en klein flappies op vliegtuigvlerke behels, genereer teen-turbulensie om ‘n gladder rit deur onstuimige weer te bied. Die stelsel het ten doel om turbulensie wat passasiers ervaar met meer as 80% te verminder. Die […]

Read More

Wolverhampton-wetenskaplikes sê nuwe paddaspesies klink soos ‘n eend

‘n Nuwe soort padda is ontdek wat ‘n geluid maak soortgelyk aan die kwak van ‘n eend. Die “musiekpadda” is in Indië naby die Namdapha-tierreservaat opgeneem, volgens die Universiteit van Wolverhampton. Dit het ‘n unieke roeppatroon wat uit twee tot drie note bestaan, soortgelyk aan die kwak van ‘n wilde eend, beweer ‘n kenner van […]

Read More

Vierdaagse werkweek vir Lamborghini

Lamborghini het die eerste Europese motorvervaardiger geword wat ‘n vierdaagse werkweek vir sy produksiewerkers implementeer – sonder om salarisse te verminder. Die ooreenkoms met vakbonde sluit ‘n verhoging in jaarlikse lone, bykomende voordele, en die skepping van 500 nuwe werksgeleenthede in. Lamborghini se ooreenkoms met die vakbonde is deel van ‘n breër heronderhandeling wat ‘n […]

Read More