Slim vang sy baas?

‘n Man in Brittanje is in ‘n video-spoedlokval betrap en het later ‘n kaartjie vir £110 (N$2 600) en ‘n foto van sy motor in die pos ontvang.  In plaas van betaling het hy ‘n foto van £110 aan die polisiedepartement gestuur.  Etlike dae later het die man ‘n brief van die polisie ontvang wat […]

Read More

Nikon stel hul nuwe Kunsmatige Intelligensie kamera bekend wat bespeur wanneer koeie op die punt staan om te kalf

Die nuwe tegnologie kan die boer red van die taak om dragtige koeie gereeld te besoek. Nikon het sy KI-beeld vernuf in ‘n onverwagte rigting gestuur met ‘n nuwe stelsel wat boere kan waarsku wanneer ‘n koei op die punt staan om te kalf. Dit is ontwerp om die behoefte te verminder om voortdurend groot […]

Read More

Kuns wat jou ‘yskoud’ laat

Te midde van die gebroke landskappe van Finland kom David Popa se kortstondige yskuns na vore as ‘n baken van skoonheid, wat vlugtige oomblikke in bevrore prag vasvang.Popa, ‘n New York-gebore kunstenaar wat tans in Finland woon, is ‘n bewys van hierdie oortuiging. Deur sy grootskaalse werke in die natuur, slegs sigbaar vanuit die lug […]

Read More

87 jaar nie te oud vir alleen Mississippi-riviervaart in ‘n kanoo

’n Man van Tennessee het die oudste persoon geword om die lengte van die Mississippi-rivier te roei toe hy die reis van 87 dae op die ouderdom van 87 voltooi het. Dale “Grey Beard” Sanders het op sy 87ste verjaardag van Lake Itasca, Minnesota, vertrek en 87 dae later in Luling, Louisiana aangekom en die […]

Read More

Waar kom die woord skrikkeljaar vandaan?

Die skrikkel-deel kom uit die ou Nederlandse werkwoord schrikkelen wat “oorslaan, spring” beteken. Dus: As 22 Mei in ’n “normale” jaar op Maandag val, sal dit die volgende jaar op ’n Dinsdag val, en die volgende jaar op ’n Woensdag ens. Maar die vierde jaar is ’n skrikkeljaar, en dan sorg 29 Februarie daarvoor dat […]

Read More

Elton John kry sy eerse Emmie-toekenning

Elton John is die nuutste lid van die EGOT-klub. Die geliefde sanger en liedjieskrywer het pas ‘n toekenning vir die Uitstaande Live Variety Special by die 75ste jaarlikse Emmys gewen, wat sy versameling toekennings afrond om sy vyf-plus dekade-loopbaan te vier. Die musikant het EGOT-status bereik 37 jaar nadat hy sy eerste Grammy-oorwinning ontvang het, […]

Read More

Vrou speel sy is ‘n volwasse baba

‘n Vrou het erken dat sy ‘n allemintige N$5 500 per maand aan doeke bestee om haar leefstyl as ‘n voltydse volwasse baba te handhaaf. Sosiale media inhoudskepper Paigey Miller, van die Amerikaanse ooskus, begin elke dag deur in haar kot wakker te word. Ná haar doek omgeruil is, spandeer sy haar tyd om met […]

Read More

Sheryl Crow deel haar kommer oor kunsmatige intelligensie in haar nuwe liedjie ‘Evolution’

Sheryl Crow het die titelsnit van haar komende 11 de ateljee-album gedeel met die publiek, en sy erken sy vind dit ontstellend dat haar kinders moet grootword in ‘n wêreld wat oorheers word deur kunsmatige intelligensie wat gebruik word deur masjiene wat in staat is om take uit te voer wat menslike intelligensie vereis. Die […]

Read More

Ontmoet die crabeater-rob

Hierdie outjie kom van Antarktika en het die mees gespesialiseerde tande in die karnivoorwêreld. Jy mag dalk dink dat crabeater-robbe krap eet , hul Latynse naam is Lobodon carcinophaga, wat letterlik “crabeater” beteken. Maar hier is die wending in die draaiboek – hierdie robbe eet nie krap nie. Hulle eet krill. Hoe? Deur hul super-gespesialiseerde […]

Read More

Draaiboeke van Friends in asblik

Aanhangers van Amerikaanse TV-komedie Friends sal die kans kry om op oorspronklike draaiboeke van die trefferprogram op ’n veiling te bie – nadat hulle 25 jaar gelede in ’n asblik gevind is. Die draaiboeke vir The One With Ross’s Wedding Part I and II – twee van die bekendste episodes in die program se geskiedenis […]

Read More