Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander.

Wanneer jy ‘n boek op papier lees, kan jy heeltemal in die ervaring wees en honderde bladsye se nuanse absorbeer wat die wêreld se kompleksiteit begin vasvang. Aanlyn, sê Maryanne Wolf van die Universiteit van Kalifornië Los Angeles, is ons besig om te “vluglees, skandeer en scroll”. Om te probeer diep lees op jou foon […]

Read More

Prikkel jou oë en ore met die ongelooflike “MSG Sphere” in Las Vegas

Die MSG Sphere is ‘n massiewe musiek- en vermaaklikheidsarena wat geleë is in Paradise, Las Vegas, Nevada. Die “MSG Sphere” is letterlik ‘n massiewe TV skerm wat om ‘n groot skare vou soos ‘n bal. Die ouditorium het 18 600 sitplekke wat ‘n 16K-resolusie omvou-LED-skerm het, met luidsprekers en 4D-fisiese effekte. Die arena se buitekant […]

Read More

Jy gaan langer moet wag vir Mission: Impossible 8

Die vrystellingsdatum van die agtste Mission: Impossible-rolprent is met byna ‘n jaar vertraag weens ‘n drie-maande-lange staking deur akteurs. Dead Reckoning: Part One, weer met Tom Cruise in die hoofrol, was oorspronklik geskeduleer vir vrystelling in Junie volgende jaar, maar sal nou eers in Mei 2025 in teaters te sien wees. Die akteurs-vakbond, SAG-AFTRA, het Dinsdag […]

Read More

Vrou stap kilometers ver op Kersdag na haar man haar per ongeluk gestrand laat

Terwyl meeste paartjies Kersfees vier in die warmte van hul huise omring deur feesvreugde, het een vrou in Thailand kilometers ver gestap nadat haar man haar per ongeluk gestrand gelaat het. Ja, in ‘n ongewone verhaal van feestelike vergeetagtigheid het ‘n man sy vrou per ongeluk alleen langs die pad gestrand gelaat, wat haar in […]

Read More

En hier is jou Top-15 Franchise-Gruwelflieks!

Fotos verskaf

Read More

Dief speel wegkruipertjie met polisie in Pole

’n Vermeende dief het ’n slim manier gevind om vir owerhede in Pole weg te kruip. Volgens die polisie het die dief in die venster van een van die winkels geposeer – totdat die winkelsentrum gesluit het. Nadat die laaste klant die gebou verlaat het en die winkelsentrum se deure gesluit het, het die man […]

Read More

Wat is ‘n Swart-gat of te wel ‘n “Blackhole”?

Sterre word gevorm deur gasse soos hoofsaaklik waterstof saam te pers onder swaartekrag. Daar is verskillende tipe sterre soos ons eie son wat ‘n klein ster is, en dan heelwat groter sterre soos super-sterre & hiper-sterre soos UY Scuti wat omenby 5 miljard sonne kan inpas. Wanneer hierdie reuse-sterre hulle waterstof uitgeput het via kern […]

Read More

As die All Blacks wen sal Yanna hierdie toertjie doen…

Video: https://rb.gy/2ln8g

Read More

Drastiese plan om restaurant rekening te ontduik

Was jy al ooit spyt na ‘n ete by ‘n restaurant, bietjie jou begroting oorskry en toe jy die rekening ontvang begin jou hart bons?   ‘n Man wat net bekend staan as Aidas J, het glo al meer as 20 keer met ‘n stukkie toneelspel dit reggekry om nie vir sy ete te betaal nie.  […]

Read More

Lewensles – Gee jou bib-boek terug!

‘n Biblioteek in New York sê ‘n pakkie wat onlangs van Virginia af aangekom het, het ‘n reuse-verrassing bevat – ‘n agterstallige boek wat in 1933 uitgeneem is. Die Larchmont Openbare Biblioteek sê die boek, Youth and Two Other Stories deur Joseph Conrad, is na die fasiliteit gepos deur Joanie Morgan, wat die boek tussen […]

Read More

websitesbetter