Eensame kameelperd se reis na warmer weer

’n Eensame kameelperd het ’n 40-uur lange padreis na ’n nuwe tuiste begin – op soek na warmer weer en dalk ’n maat. Jaloesie het Benito verlede jaar gedwing om ‘n dieretuin in die Mexikaanse staat Sinaloa te verlaat, en hy is na ‘n park naby die Amerikaanse grens met temperature van so laag as 9 grade […]

Read More

Boney M-skepper Frank Farian oorlede

Maroela Media berig die Duitse musiekvervaardiger Frank Farian, die meesterbrein agter Boney M en Milli Vanilli, is in die ouderdom van 82 oorlede, het sy familie Dinsdag gesê. Die treffermaker, wat oor die dekades heen meer as 800 miljoen plate in samewerking met verskillende kunstenaars verkoop het, is by sy huis in Miami oorlede. Farian, […]

Read More

Ozzy Osbourne tree uiteindelik af

Ozzy Osbourne gaan nog twee vaarwel vertonings lewer om sy aanhangers te groet dan tree hy af. Die 75-jarige rock-ster se vrou, Sharon Osbourne, het bevestig dat die Black Sabbath sanger nie weer sal toer nie maar, hy is gretig om ‘n paar afskeid-optredes te lewer om sy ondersteuners totsiens te wuif. Sharon het ook […]

Read More

‘n Bout of twee te min

‘n Virgin Atlantic-vlug op pad na New York City is skielik gekanselleer oomblikke voordat dit opgestyg het toe ‘n passasier vermiste boute op die vliegtuig se vlerk opgemerk het. Phil Hardy, ‘n 41-jarige Britse reisiger, was op die Manchester-lughawe in Brittanje toe hy dit gewaar het tydens die veiligheids-inligtingsessie.  Ten spyte van die versekering van […]

Read More

Reese Witherspoon eet sneeu

Reese Witherspoon se nuutste TikTok het ‘n debat aanlyn veroorsaak oor of dit veilig is om sneeu te eet of nie. Witherspoon het ‘n video gedeel van haarself wat sneeu eet nadat sy dit in ‘n drankie gemaak het, wat sy ‘n “Snow Salt Chococinno” gedoop het. Eers het Witherspoon haarself vasgevang terwyl sy sneeu […]

Read More

Spieëls in badkamers hou leerlinge uit klaskamer…

’n Skool in Noord-Carolina het spieëls uit alle badkamers verwyder omdat studente gereeld lang pouses neem om sosiale media-video’s voor die spieël in die badkamer te gaan maak.   In ‘n omsentbrief aan ouers skryf die skool dat leerlinge die badkamer drie tot vier keer per dag besoek, vir vyf minute en langer.  Dit het […]

Read More

Die Arktiese “zombie-virusse” van Siberië

Die mensdom staar moontlik ‘n nuwe vreemde pandemie in die gesig waarsku wetenskaplikes. Antieke virusse wat in die Arktiese grond vas gevries is, kan moontlik vrygestel word soos die aarde se klimaat warmer word. Stamme van die Methusalem-mikrobes of ook beter bekend is as “zombie-virusse” is reeds geïsoleer deur navorsers wat vrese opper dat ‘n […]

Read More

Drake het nie geweet wat ons weet nie

Die Kanadese kletsrymer, Drake het die naweek US$700 000 (sowat N$13,3 miljoen) verloor, nadat hy gewed het dat die verdedigende kampioen, Sean Strickland, sy UFC-middelgewigtitel sou behou. Dricus du Plessis het die geveg met 1 punt gewen! Drake is bekend daarvoor om weddenskappe op sportsterre te maak en het al miljoene verloor. Hulle noem dit […]

Read More

Die swaan kan staar

Mense in die dorpie Shropshire krap kop oor hoekom ‘n swaan die hele dag na sy eie weerkaatsing in ‘n skoolvenster staar. Die voël besoek die Telford Park-skool vir meer as ‘n jaar elke dag deur ‘n sebra-oorgang te gebruik om daar te kom. ‘n Plaaslike wildgroep het aan skoolpersoneel gesê die swaan is heel […]

Read More

Italië sê basta met bolla!

Honde-eienaars in ‘n Italiaanse provinsie word gedwing om ‘n monster van hul troeteldiere se DNS te verskaf terwyl amptenare probeer om die plaag van hondebolla op straat te takel. Die provinsiale regering van die stad Bolzano en omliggende dorpe in die skilderagtige Dolomiet-streek is besig om ‘n databasis op te stel vir die byna 40 […]

Read More