As dit ‘n loopplank is, moet die kat loop
Die Duitse supermodel Claudia Schiffer en haar kat het groot hoofkarakter-energie gegee by die ‘Argylle’ Londense première Terwyl sy die première by die Odeon Luxe Leicester Square bygewoon het, het sy ook seker gemaak dat Chip baie kameratyd kry – in ‘n perfek gekoördineerde troeteldierdraer. Die geel en bruin rugsak het ‘n soortgelyke ‘Argylle’-patroon as […]
Jou plante kan dans en vra vir water
PlantPetz gee lewe aan jou plante. Letterlik. PlantPetz is ontwerp om maklik te gebruik. Plant enige soort plant in die PlantPetz-houer, en plaas die sensors in die grond sodat dit aan die wortels raak. Wanneer jy dan aan die plant raak, sal dit beweeg en reageer. Jou plant sal bewegings maak en selfs op klank reageer, en […]
Honger genoeg om tandestokkies te eet?
Suid-Koreaanse owerhede waarsku dat mense op moet hou om hul tandestokkies in olie te braai en te eet. Dit is nie ‘n produk wat geëet kan word nie, omdat die nodige toetse om te bepaal of dit veilig is vir menslike gebruik, nog nie gedoen is nie. Die meeste tandestokkies in Suid-Korea is gemaak […]
Die geteisterde Japannese maan-sending land op sy neus
Japan se maansending-tuig het op sy neus beland toe dit sy historiese landing op die maan-oppervlak gemaak het. Die eerste foto van die geteisterde “Slim” ruimtetuig wys dat dit 90 grade gedraai het voor dit tot stilstand gekom het. Dit het probleme gehad om die elektrisiteit op te wek wat nodig is om te werk. […]
Kyk, wat’s daar in die sneeu?
’n Wetenskaplike glo dat hy moontlik vier nuwe kolonies keiserpikkewyne in Antarktika ontdek het nadat hy hul ontlasting in satellietbeelde van die vasteland opgemerk het. Satellietbeelde uit die buitenste ruimte is al herhaalde male gebruik as ‘n manier om pikkewynkolonies in kwesbare en afgeleë gebiede te identifiseer en op te spoor. Peter Fretwell, wat by […]
Generasie Z gaan op ‘speed dating’ afsprake vir blyplek
Die oënskynlik eindelose poel kandidate beteken dat huurders dikwels met hand en tand veg om ‘n kans vir ‘n heenkome te kry. Entrepreneurslede van Generasie Z gebruik nou sosiale media en stel geleenthede soos die op om jong vroue bymekaar te bring wat huismaats soek. Baie wil webwerwe soos SpareRoom vermy en nie by ‘n […]
Cheeze Louise… Dis baie kaas!!!
Wat is die maksimum aantal kaasskywe wat jy per dag sal eet? ‘n 30-jarige man van Arizona het byna oornag bekendheid verwerf met ‘n ongewone en fassinerende uitdaging om hierdie einste vraag op die proef te stel. In ‘n video wat op TikTok geplaas is, het die TikToker @cheeze_louise__ gesê hy sal ‘n sny kaas […]
Boy George beskuldig Madonna dat sy “vol van haarself” is
In sy boek “Karma” praat Boy George oor sy eerste ontmoeting met Madonna in die 1980’s en vertel: “Madonna het saam met Sean Penn aangekom en gemaak asof sy my nie sien nie. Sy is alles wat op die verpakking geskryf staan maar, sy voeg elke dag nuwe bestanddele by. Ek weet vir ‘n feit […]
Die tyd van die Doomsday Clock is vir 2024 bekend gemaak
By die jaarlikse geleentheid wat deur die Bulletin of the Atomic Scientists gehou word – ’n nie-winsgewende organisasie wat mensgemaakte bedreigings vir die mensdom dophou – is aangekondig dat die horlosie op 90 sekondes voor middernag sal bly. Rachel Bronson, president en uitvoerende hoof van die Bulletin of the Atomic Scientists, het oor die redenasie […]
Ella droom groot op 13
Kenners meen, wanneer jy ‘n droom, is dit beter om kleiner maatstawwe te stel om jou groot doelwit te bereik. Dit is soos om ‘n padkaart vir jou reis te skep. Net soos ‘n lang reis in kleiner, hanteerbare segmente verdeel word, kan ‘n groot doelwit opgebreek word in kleiner, haalbare stappe of maatstawwe. […]