Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het
’n Moderne troue neem 528 uur, of 22 volle dae, om te beplan, volgens ’n nuwe studie. Navorsing wat gedoen is oor die gedrag en gewoontes van 2 000 Amerikaners wat die afgelope jaar getroud is, het bevind dat die gemiddelde verloofde Amerikaner vir 11 maande – of 44 weke – in troubeplanningsmodus sal wees […]
9-bladsy “dress code” handleiding vir dié troue…
Anant Ambani gaan trou, en sy pa – Asië se rykste man, Mukesh Ambani – ontsien geen koste om die huweliksfees te vier nie. As die voorsitter van die Fortune 500-maatskappy Reliance Industries, het Ambani Sr. geraamde netto waarde van US$111 miljard, volgens Bloomberg se Billionaires-indeks. Dit maak hom die rykste persoon in Asië en […]
‘n Kraak wat deur Afrika vorm kan die vasteland in twee verdeel
Wetenskaplikes waarsku dat ‘n massiewe kraak of skeur wat deur Afrika vorm, die vasteland in twee sal verdeel en die aarde se sesde oseaan sal vorm. Lande langs die suidoostelike kus sal glo ‘n reuse-eiland word, wat ‘n nuwe see van Ethiopië tot Mosambiek kan skep. Die sogenaamde Oos-Afrikaanse-skeur het ten minste 22 miljoen jaar […]
Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week
Kosmos 94.1 se ruimte-foto van die week. Die Carina-newel is ‘n ontsaglike groot wolk van gas en stof waar ‘n maalstroom van stergeboortes en -sterftes plaasvind. Die newel is ‘n geskatte 7 500 ligjare weg van ons en is in die suidelike sterrebeeld “Carina die Kiel” geleë. “Mystic Mountain” is die term vir ‘n stof-gas-pilaar […]
Stede verwyder beton vir grond en plante
Van Australië tot Ontario raak stede ontslae van onnodige stukke beton en teer. Die idee van die verwydering van plaveisel, soms bekend as ontseëling, is ‘n eenvoudige een – vervang soveel as moontlik beton, teer en ander vorme van harde landskap met plante en grond. Dit bestaan al sedert 2008, toe die Depave-groep in Portland […]
Universal is haaks met TikTok
TikTok sê hy het begin om musiek van sy platform af te verwyder as deel van ‘n voortdurende stryery oor tantieme met Universal Music Group. Die toepassing het reeds liedjies afgehaal deur kunstenaars wat by die etiket onderteken is, maar moet nou dieselfde met skrywers doen. Dit beteken dat video’s met liedjies deur kunstenaars soos […]
Rod Stewart & Jools Holland op pad na nommer 1 met album ‘Swing Fever’
Sir Rod Stewart en Jools Holland het kragte saamgesnoer om hul eerste gesamentlike album ooit die lig te laat sien. Hulle gaan die week moontlik vir die eerste keer as ‘n duo bo-aan die amptelike langspeler-treffersparade wees met hul splinternuwe album, “Swing Fever”. “Swing Fever” is ‘n langspeler met verwerkings van liedjies, sogenaamde “cover versions”, […]
Operasie voordat jy mag intrek
Daar is ‘n nedersetting in Antarktika genaamd Villas Las Estrellas met ‘n skool, ‘n poskantoor, basiese winkels, ‘n bank en ‘n klomp huise. Dit is soos ander dorpies met sub-zero temperature, behalwe vir een ding: Gesinne moet ‘n operasie ondergaan om in te trek. Stel jou voor dat jy jou blindederm moet verwyder om in […]
Kry vir jou ‘n pennie
Versamel jy skaars munte? Dit is altyd die moeite werd om jou beursie na te gaan, want jy weet nooit wat daar kan uitkom nie. En as jy ‘n Kew Gardens 50 pennie-stuk gevind het, is jy gelukkig. Met net 210 000 van hierdie munte in omloop, is dit redelik skaars om een te besit. […]
Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê
Van diep tot pieperig en van hard tot sag, die variasie in ons stemme is glo ‘n interesante aspek van ons menslike bestaan. ’n Lae stem, soos dié van Morgan Freeman, is ’n teken van ekstroversie en selfs seksuele aantrekkingskrag, terwyl hoë volume ’n weerspieëling van mag kan wees. Blykbaar kan ‘n gemompel ‘macho’ en […]