Lekker stort het ‘n heel nuwe betekenis

Om toiletware en selfs kamerjasse uit jou hotelkamer te steel is een ding, maar party mense dink hulle is geregtig op dit waarvoor hul betaal. In die Verenigde Koninkryk het ‘n paartjie, ‘n man in sy vyftigs en ‘n vrou in haar twintigs, so baie van hul stort in hul hotelkamer gehou dat hulle besluit […]

Read More

Die muntstuk wat in die donker kan sweef en gloei

Die wêreld se eerste gloei-in-die-donker swewende muntstuk wat van 7 onse silwer gemaak is, is deur die Munt van Pole geskep vir gebruik in Kameroen. Met die naam UFO MP-1766, het die muntstuk – wat as wettige betaalmiddel sal kwalifiseer – ‘n versteekte motor wat ‘n magnetiese veld opwek met die spesiaal ontwerpte basis wat […]

Read More

Vergeet van slang in die gras, hier’s ‘n slang in die broek…

‘n Man van New York wat erken het dat hy drie Birmaanse luislange in sy broek deur ‘n grensoorgang tussen die VSA en Kanada gesmokkel het, is Woensdag ‘n opgeskorte vonnis van ‘n jaar en ‘n boete van US$5 000 (sowat N$95 300) opgelê. Calvin Bautista (38) het op 15 Julie 2018 met die versteekte […]

Read More

Pikkewyn word ‘gidsvoël’-metgesel vir dieretuin maat

‘n Pikkewyn het ‘n ‘gidsvoël’ geword vir ‘n mede-Afrika pikkewyn met swak sig, wat haar om hul kamp begelei om kos te kry en selfvertroue op te bou. Die dierehelper genaamd ‘Penguin’ help ‘Squid’, die driejarige pikkewyn wat aan katarakte ly, ‘n aftakelende toestand wat die lens van die oog vertroebel. ‘Squid’ is dikwels gedisoriënteerd […]

Read More

Musiek het ‘n verbasende sterk invloed op ons welstand

Onlangse studies toon dat diegene met chroniese pyn dit kan verminder deur na musiek te luister wat hulle geniet. Deur musiek te hoor wat jy ken en liefhet, kan jy verligting ervaar sonder die hulp van medikasie of doktersbesoeke. Hierdie verskynsel kan meestal gekoppel word aan hoe musiek jou brein beïnvloed wanneer jy dit hoor. […]

Read More

Opnames van aanlynvergaderings gebruik om te maak of ek besig is…

Mense wat probeer om werk te ontduik en geselsies te vermy, het hulle tot ‘n onwaarskynlike hulpmiddel gewend. Hulle gee voor dat hulle in ‘n aanlynvergadering is deur Zoom-opnames te speel wat hulle op YouTube gevind het. In 2020 en 2021 het organisasies soos die sagtewaremaatskappy GitLab en die stad Santa Fe video’s van hul […]

Read More

60 van Rock se grootste ikone op nuwe liefdadigheidslied

In ‘n hartroerende gebaar van kameraadskap het tientalle kitaar- en rockmusiek-ikone ingestem om ‘n liefdadigheidsenkelsnit te vervaardig om tieners met kanker te help. Dit is ‘n poging deur Mark Knopfler van Dire Straits wat reeds honderde duisende dollars hiervoor ingesamel het. Die snit bevat legendariese kunstenaars wat sing vir liefdadigheid. Bekendes van David Gilmour tot […]

Read More

Verdwaalde wasbeer

‘n Kragonderbreking wat duisende klante in die middestad van Toronto raak, is veroorsaak deur ‘n verdwaalde wasbeer. Hydro One het op sosiale media gesê dat ongeveer 7 000 kliënte in die middestad vir meer as twee ure sonder krag gelaat is en spanne het vasgestel dat ‘n wasbeer kontak gemaak het met hul toerusting by […]

Read More

Die Top 10 Britse TV-komedies van alle tye

Ons is seker jy het ‘n gunsteling een? 10. ‘Allo ‘Allo! 9. Last of the Summer Wine. 8. Only Fools and Horses. 7. Absolutely Fabulous. 6. Blackadder. 5. Father Ted. 4. The Royle Family. 3. Keeping Up Appearances 2. Monty Python. 1. Fawlty Towers.

Read More

Taylor boos vir student

Taylor Swift dreig om ‘n student te dagvaar wat haar private stralers dophou voor die verwagte Super Bowl-wedstryd. Jack Sweeney, die skepper van sosiale media-rekeninge wat die reis tye van vliegtuie en helikopters aanteken wat deur miljardêrs, politici en ander openbare figure besit word, sê hy het ‘n staak-en-weerstaan-brief van Swift se prokureurs ontvang. Sy […]

Read More