Het jy al so iets beleef?
Het jy al van plekke gehoor met die naam so lank soos ‘n treinspoor wat g’n mens kan uitspreek nie. Dalk het jy al oornag in so dorp, of dit al op ‘n video gesien. Kyk net hier: Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapikimaungahoronukupokaiwhenuakitanatahu Nee, dit is nie ‘n fout nie! Hierdie 1 000-voet heuwel naby Porangahau in Nieu-Seeland hou die […]
Voormalige burgemeester met 16-jarige getroud…
’n 17-jarige skoonheidskoningin wat met ’n nou 66-jarige politikus getroud is, vier hierdie week hulle eerste huweliksherdenking. Hissam Hussein Dehaini (66), die voormalige burgemeester van Araucaria (‘n munisipaliteit in die Brasiliaanse deelstaat Paraná), het vandeesweek ‘n jaar gelede (toe sy 16 was) met sy tienerbruid Kauane Rode getrou. Die hoërskoolleerling het in 2022 aan die […]
Madonna het ‘n aansoek ingedien om ‘n regsgeding deur konsertgangers van die hand te wys
Die regspan van die koningin van popmusiek het Woensdag ‘n mosie ingedien om ‘n klas-aksie regsgeding wat in Januarie deur twee aanhangers ingedien is, van die hand te wys nadat een van haar “Celebration Tour” konserte in New York ure later as geskeduleer begin het. In die oorspronklike regsgeding het die twee konsertgangers, Michael Fellows […]
‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders
’n Tradisionele Indiese trou-optog met luid musiek, vuurwerke, danse en ’n marsjerende blaasorkes in blink baadjies word blameer vir die dood van 63 hoenders. Ranjit Kumar Parida sê die partytjie het met ‘n vreeslike geraas net voor midderdag by sy pluimveeplaas in die oostelike deelstaat Odisha verby beweeg. “Ek het die groep gevra om die […]
‘n Vrugtevlieg wat jy nie eers kan sien nie.
Die internet gons nadat ‘n gesonde vrug onder ‘n mikroskoop geplaas is. Aarbeie is baie gesond, maar die vrugte kan met insekte besmet wees. Vrugteliefhebbers is uit die veld geslaan deur ‘n skokkende video op sosiale media wat die heerlike rooi vrugte onder ‘n mikroskoop wys wat met piepklein wesens besmet is. Die video begin […]
Wêreld se oudste man sterf
Maroela Media berig dat die wêreld se oudste man, Juan Vicente Pérez Mora, in die ouderdom van 114 jaar oorlede is. Pérez, wat in 2022 deur Guinness World Records as die oudste man ter wêreld gesertifiseer is, is Dinsdag oorlede.Venezuela se staatshoof, pres. Nicolas Maduro, het die nuus op die sosialemediaplatform Xbekend gemaak. Pérez is […]
Taylor Swift is deur Forbes as ‘n miljardêr aangewys
Dinsdag is daar aangekondig dat die musiek-superster vir die eerste keer Forbes se jaarlikse miljardêrslys gehaal het, met ‘n geraamde fortuin van 1,1 miljard Amerikaanse dollar. Die 34-jarige het geskiedenis gemaak deur die eerste musikant te word wat miljardêr-status behaal het uitsluitlik op grond van haar musiek en optredes. “In Oktober 2023 het Taylor Swift […]
‘n “Dieretuin” wat kleiner as klein is
David Lindon het voorheen opslae gemaak vir sy herskepping van ‘n Banksy-skildery sowel as Mickey Mouse in piepklein proporsies. Hy het nou miniatuurwesens geskep vir sy eerste solo-uitstalling, die wêreld se kleinste dieretuin, in die oog van ‘n naald, of selfs die kop van ‘n speld. “Jy kan hulle nie met die blote oog sien […]
Aurora, die robot gaan aanloopbaan patrolleer in Alaska
’n Koplose robot omtrent so groot soos ’n labrador sal as ’n jakkals gekamoefleer word om trekvoëls en ander wild by Alaska se tweede grootste lughawe af te weer. Die robot genaamd Aurora, kan rotse klim, trappe opgaan en dansagtige bewegings maak terwyl groen ligte flikker. Hierdie taktiek sal gebruik word om wilde diere weg […]
Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing
Volgens ‘n vier-jaar lange studie is diegene wat e-sigarette gebruik, byna ‘n vyfde meer geneig om die dodelike toestand te ontwikkel. Kenners sê dit is veral kommerwekkend gegewe die groot getalle jongmense wat die gewoonte aanneem en waarsku dat dit “die moeite werd is om die gevolge vir jou gesondheid te oorweeg”. Foto: Verskaf