Diere sien die wêreld in ander kleure as mense, onthul ‘n nuwe kamera

Baie diere, insluitend bye, voëls en selfs soogdiere soos rendiere en muise kan ultraviolet lig waarneem. Die gebrek aan UV-sensitiwiteit by mense is meer ‘n uitsondering as die reël. Aan die ander kant van die sigbare lig-spektrum het menslike oë reseptore wat sensitief is vir rooi, terwyl baie diere insluitend bye, muise en honde reseptore […]

Read More

Toiletgraffiti uitstalling

Toiletgraffiti is dalk die wêreld se mees ondergewaardeerde kunsvorm, maar dit is op die punt om te verander danksy ‘n uitstalling in die ooste van Londen. Kunstenaar Karma Khazi (en ons sal ons nek uitsteek deur te sê ons dink nie dit is sy doopnaam nie) het binne net vyf dae op ‘n epiese 250 […]

Read More

Na drie jaar op Mars eindig NASA se “Ingenuity” helikopter sendings

NASA het bewys dat aangedrewe en beheerde vlug op ander wêrelde moontlik is, net soos die Wright-broers bewys het dat dit moontlik was op Aarde. NASA se “Ingenuity” Mars-helikopter het sy werk op die Rooi Planeet beëindig nadat dit verwagtinge oortref het en tientalle meer vlugte gemaak het as wat beplan was. Terwyl die helikopter […]

Read More

As dit ‘n loopplank is, moet die kat loop

Die Duitse supermodel Claudia Schiffer en haar kat het groot hoofkarakter-energie gegee by die ‘Argylle’ Londense première Terwyl sy die première by die Odeon Luxe Leicester Square bygewoon het, het sy ook seker gemaak dat Chip baie kameratyd kry – in ‘n perfek gekoördineerde troeteldierdraer.  Die geel en bruin rugsak het ‘n soortgelyke ‘Argylle’-patroon as […]

Read More

 Jou plante kan dans en vra vir water

PlantPetz gee lewe aan jou plante. Letterlik. PlantPetz is ontwerp om maklik te gebruik. Plant enige soort plant in die PlantPetz-houer, en plaas die sensors in die grond sodat dit aan die wortels raak. Wanneer jy dan aan die plant raak, sal dit beweeg en reageer. Jou plant sal bewegings maak en selfs op klank reageer, en […]

Read More

Honger genoeg om tandestokkies te eet?

Suid-Koreaanse owerhede waarsku dat mense op moet hou om hul tandestokkies in olie te braai en te eet.  Dit is nie ‘n produk wat geëet kan word nie, omdat die nodige toetse om te bepaal of dit veilig is vir menslike gebruik, nog nie gedoen is nie.   Die meeste tandestokkies in Suid-Korea is gemaak […]

Read More

Die geteisterde Japannese maan-sending land op sy neus

Japan se maansending-tuig het op sy neus beland toe dit sy historiese landing op die maan-oppervlak gemaak het. Die eerste foto van die geteisterde “Slim” ruimtetuig wys dat dit 90 grade gedraai het voor dit tot stilstand gekom het. Dit het probleme gehad om die elektrisiteit op te wek wat nodig is om te werk. […]

Read More

Kyk, wat’s daar in die sneeu? 

’n Wetenskaplike glo dat hy moontlik vier nuwe kolonies keiserpikkewyne in Antarktika ontdek het nadat hy hul ontlasting in satellietbeelde van die vasteland opgemerk het. Satellietbeelde uit die buitenste ruimte is al herhaalde male gebruik as ‘n manier om pikkewynkolonies in kwesbare en afgeleë gebiede te identifiseer en op te spoor. Peter Fretwell, wat by […]

Read More

Generasie Z gaan op ‘speed dating’ afsprake vir blyplek

Die oënskynlik eindelose poel kandidate beteken dat huurders dikwels met hand en tand veg om ‘n kans vir ‘n heenkome te kry. Entrepreneurslede van Generasie Z gebruik nou sosiale media en stel geleenthede soos die op om jong vroue bymekaar te bring wat huismaats soek. Baie wil webwerwe soos SpareRoom vermy en nie by ‘n […]

Read More

Cheeze Louise… Dis baie kaas!!!

Wat is die maksimum aantal kaasskywe wat jy per dag sal eet? ‘n 30-jarige man van Arizona het byna oornag bekendheid verwerf met ‘n ongewone en fassinerende uitdaging om hierdie einste vraag op die proef te stel. In ‘n video wat op TikTok geplaas is, het die TikToker @cheeze_louise__ gesê hy sal ‘n sny kaas […]

Read More

websitesbetter