Volgens ‘n nuwe studie slaan gorillas ook op hulle bors om konflik te voorkom, as om dit uit te lok
’n Gorilla se bors-slaan is ’n ongelooflike gesig en klank om te aanskou, maar nuwe navorsing gebaseer op jare se waarneming van berggorillas wys daar is baie wat ons nie van hierdie ikoniese aksie verstaan nie. Sedert ons die eerste keer King Kong gaan kyk het, dink meeste mense dat manlike gorillas hul bors met […]
Spider-Lamb vind ‘n liefdevolle tuiste
‘n Mississippi-vrou met talle reddingsdiere het ‘n ongewone nuwe toevoeging tot haar huis verwelkom: ‘n Vyfbeen-lam. Natalie Renot van Wiggins in die deelstaat, sê die lam, wat sy Spider-Lamb genoem het, was in ‘n baie swak toestand en het maaiers in sy maag gehad toe sy hom van ‘n plaas gered en na die Fur […]
Dolly Parton het Beyoncé se nuwe weergawe van haar liedjie “Jolene” amptelik goedgekeur
Beyoncé het ook Dolly Parton volle liedjieskrywer-krediet gegee op haar herverbeelde weergawe van “Jolene”. Beyoncé se nuwe country-album, “Cowboy Carter”, bevat ‘n herinterpretasie van Parton se klassieke treffer “Jolene” uit 1973. Beyoncé het verskeie herwerkte lirieke in haar weergawe van die liedjie ingesluit maar die skryfkrediet gaan slegs aan Parton, terwyl Beyoncé as die uitvoerder […]
Gmail vier sy 20ste verjaardag
Vandag spog Gmail met ‘n verstommende 1,8 miljard gebruikers regoor die wêreld, maar dit was nie altyd so nie. Gmail is vir die eerste keer van stapel gestuur op 1 April 2004 en baie mense het oorspronklik gedink die nuwe diens was niks meer as ‘n uitgebreide gekke-dag poets. Destyds is die aankondiging algemeen beskou as […]
American Airlines verslap sy troeteldierbeleid
American Airlines verslap deel van sy troeteldierbeleid deur eienaars toe te laat om hul troeteldier en een volgrootte handbagasie in die kajuit te bring. Tot hierdie week kon mense wat ‘n troeteldier in die kajuit ingeneem het – wat ‘n addisionele fooi van US$150 (sowat N$2 900) behels het – net een ander klein item […]
Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg
John Deason was die seun van ‘n visserman en ‘n vriend van sy toekomstige sakevennoot, Richard Oates. Toe die Australiese Goudstormloop in 1851 in Nieu-Suid-Wallis begin het, het albei se lot verander. Honderde duisende prospekteerders het na die Outback geïmmigreer in die hoop om onder die gelukkiges te wees wat goud ontdek. Terwyl die mans […]
Ski-ongeluk en nou die Londen-marathon
Josh Ziv, wat destyds ‘n makelaar was, was in Februarie 2023 in ‘n ski-ongeluk in Courmayeur, Italië, betrokke, wat daartoe gelei het dat hy baie bene gebreek het – insluitend al die bene in sy gesig. “Ek ski al vandat ek so vier of vyf was, so ek ag myself as ‘n ervare skiër, maar […]
‘n Paasbolletjie gegeurde kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan
‘n Handelaar in London het ‘n nuwe kaas vir die godsdienstige vakansie-tydperk bekend gestel, wat gegeur is met tradisionele paasbolletjie brood -bestanddele van kaneel, bloubessies en rosyne. Die Hot Cross Bun Cheese, wat teen £1,25 per 100 g by die supermark se deli-toonbank verkoop word, het verwarring onder die Christelike gemeenskap ontlok. Die organisasie Christian […]
Ouma red ‘krimpvarkie’
‘n Vrou in Cheshire, Engeland, het wat sy glo ‘n verlate baba-krimpvarkie was, gered en dit na ‘n plaaslike dierehospitaal geneem. Dit was toe ‘n grys-swart pompom van ‘n mussie. Die Lower Moss Wood Nature Reserve & Wildlife Hospital het in ‘n Facebook-plasing gesê die vrou het die ‘krimpvarkie’ gered, huis toe geneem en die volgende dag veearts […]
Bruce Springsteen sal die eerste internasionale kunstenaar word wat as ‘n genoot van Brittanje se The Ivors Academy opgeneem word
“The Boss”, 74, gaan geskiedenis maak deur Sir Paul McCartney, Kate Bush, Joan Armatrading en Sting te volg om geëer te word. Bruce sê: “Benewens die erkenning van my liedjieskryf, is die toekenning ook ‘n huldeblyk aan die aanhangers en vriende wat my en my werk ondersteun het vir die afgelope 50 jaar. Hierdie hele […]