Krabbel en jou geheue

In 2009 het sielkundige Jackie Andrade 40 mense gevra om na ‘n 2-½ minuut uitmergelende deurmekaar stemposboodskap te luister. Die helfte van die groep het gekrabbel terwyl hulle dit gedoen het, en die ander helfte nie. Hulle was nie bewus daarvan dat hul geheue ná die oproep getoets sou word nie. Verbasend genoeg, toe albei […]

Read More

Ware vriendskap is skaars soos hoendertande, selfs in Hollywood

Sukkel jy met vriendskappe? Wel, jy is nie alleen nie. In vandag se lewe is ware vriendskap skaars. Ek persoonlik kan my ware vriende op een hand tel: Smaak my in Hollywood is vriendskappe is net so skaars…Angelina Jolie, Victoria Beckham en Selena Gomez is van die bekendes wat erken dat hulle geen goeie vriende […]

Read More

Cher en Mary J Blige betree die Rock & Roll Hall of Fame

Cher en Mary J Blige is van die kunstenaars wat gekies is om in die Rock & Roll Hall of Fame opgeneem te word. Agt kunstenaars is erken toe die 2024 Rock & Roll Hall of Fame-induksies aangekondig is. Die nuus is tydens die jongste episode van American Idol onthul. Die gasheer, Ryan Seacrest, en […]

Read More

Die beste liedjies op Taylor Swift se nuutste Album

Die beste liedjies op ‘The Tortured Poets Department’, gerangskik deur Swifties (Taylor Swift se aanhangers) Na haar 13de Grammy-oorwinning het Taylor Swift aanhangers geskok met ‘n verrassende aankondiging van haar 11de album getiteld “The Tortured Poets Department”.Voor die amptelike vrystelling van haar nuwe album het Swifties gereken dat hierdie album gesentreer sou wees rondom Taylor […]

Read More

Renosterhoring met ‘n verrassing

Wêreldwyd poog maatskappye en organisasies om alles in hul vermoeë te doen om renosters te beskerm. ‘n Soortgelyke nie-winsgewende organisasie, The Greater Kruger Environmental Protection Foundation, het onlangs, met ‘n operasie om ‘n renoster se horing te verwyder, ‘n groot verrassing gekry. Volgens hulle is so ’n operasie altyd baie emosioneel, maar word dit gedoen […]

Read More

NASA se Juno-tuig bekyk Jupiter se lawa-bedekte maan Io

Beelde wat van die sonkrag-aangedrewe ruimtetuig Juno gestuur is bied nou ‘n uitsig van Jupiter se maan Io en dit lyk soos die hel, bedek met lawa. Wetenskaplikes wat werk by NASA se Juno-sending na Jupiter het data wat tydens twee onlangse verbyvlugte van die maan ingesamel is, omskep in animasies wat twee van Jupiter […]

Read More

Lyfsproei om hormone te verdoesel

‘n Britse boer het ‘n verrassende oplossing gevind om die aggressie van haar ramme te verminder. Sam Bryce, wat met skape op die Norfolk-Suffolk-grens in Engeland boer, het met haar hande in die hare gesit omdat haar ramme alewig met mekaar baklei, en het haar tot die Facebook-groep Ladies Who Lamb gewend vir raad. Die […]

Read More

Kate Hudson kondig haar album “Glorious” aan

Die 44-jarige aktrise sal haar eerste album op 17 Mei vrystel en sê die opname sal 12 snitte van ‘n wye reeks emosies ten toon stel. Sy het in ‘n verklaring gesê: “Ek wou iets hê wat sexy en lekker, kwesbaar en sterk, gewillig en vreesloos is, en veral heerlik verlief is op die manier […]

Read More

Gekonfiskeerde wapens bring hoop 

Hierdie is net ‘n bewys dat iets baie donker en negatief omgedraai kan word in ‘n baie positiewe situasie. In Lima, Peru het plaaslike inwoners en die Andes-land se wapenbeheerliggaam SUCAMEC saamgestaan om die kinders van die area se lewe op te helder met ‘n speelpark waar kinders uitbundig kan lag en giggel op wipplanke […]

Read More

Bedreigde Bornean-orangoetang is by Busch Gardens in Florida gebore

’n Bedreigde Borneaanse orangoetangbaba is in die wêreld verwelkom by Busch Gardens in Tampa Bay, Florida. Die baba-orangoetang is Saterdag met ‘n keisersnee gebore en het net meer as 1,3 kilogram geweeg. Die ma, Luna, herstel van die operasie en sal met die baba herenig word sodra sy gestabiliseer is. Hierdie orangoetangs word slegs op […]

Read More