Shrek is eintlik n regte persoon!
Die geliefde televisiekarakter Shrek was eintlik gebaseer op ‘n regte persoon genaamd Maurice Tillet. Hy was ‘n Franse stoeier wat met ‘n pragtige vrou met die naam Olga getroud was. Maurice Tillet was ‘n Franse professionele stoeier, beter bekend onder sy stoeibynaam, The French Angel. Tillet was ‘n gewilde stoeier en groot aantrekking in die […]
Sal jy so ‘n paar skoene dra?
Louis Vuitton se jongste modeversameling het opslae gemaak op sosiale media. ʼn Paar stewels met swart fraiings lyk soos ʼn paar borsels…
Vermoedelik die grootste kat ter wêreld…
Het jy al gesien hoe lyk die grootste kat ter wêreld? Yuliya Minina, van Stary Oskol, Rusland, beweer haar 3-jarige Maine Coon-kat, Kefir, is “die grootste kat ter wêreld.” Sy plaas gereeld inhoud op haar Instagram sowel as Kefir se persoonlike TikTok-bladsy wat sy ongelooflike grootte ten toon stel. In een Instagram-video wat verlede maand […]
Kinders het die beste ‘poker faces’
Slimhede uit boeke kan jou ver bring, maar die vermoë om ‘n persoon te lees kan aan jou ‘n romantiese afspraak besorg, ‘n swendelaar laat afweer, of die World Poker Series in Las Vegas wen! Is jou goeie geluk dalk te danke aan jou vermoë om ander mense te lees? Wetenskaplikes by Harvard dink die […]
Celine Dion-dokumentêr
Die gewilde sangeres Celine Dion het die afgelope paar jaar ʼn stille stryd met styfpersoonsindroom gevoer. Dit is ‘n seldsame neurologiese versteuring wat ‘n persoon se spiere aantas en kan groter sensitiwiteit vir geraas, aanraking en emosionele nood veroorsaak, wat spierspasmas kan veroorsaak. Sy het in Desember 2022 onthul dat sy met Moersch-Woltman-sindroom, ook bekend […]
Hoe jy ‘n kruisie trek, sê baie van jou persoonlikheid?
Katie McKnight is ‘n handskrif-analis en het hierdie uiteensetting gegee! Kry ‘n papier en pen, en kyk mooi hoe jy die kruis trek. #1 As jy jou X met twee omgekeerde hale teken, vanaf regs onder, dui dit aan dat hoewel jy dalk vorentoe wil beweeg, het albei jou voete in die verlede vasgehaak. #2 […]
Sy het 18 tatoeëermerke van Madonna…
’n Toegewyde popmusiek-aanhanger het hulde gebring aan haar gunstelingkunstenaar en sodoende ‘n rekord gebreek, deur 18 tatoeëermerke van Madonna op haar lyf te kry. Tara Berry van Topeka, Kanada, het die Guinness-wêreldrekord vir die meeste tatoeëermerke van dieselfde musikant op haar lyf gekry, met die titel van die Britse vrou Nikki Patterson, wat 15 tatoeëermerke […]
Hoe lank is een dag op ander planete?
As jy aan ‘n dag dink, dink jy gewoonlik aan een siklus van dag tot nag. Dit word ‘n “son dag” genoem. Op Aarde is ‘n son dag ongeveer 24 uur. Die Aarde se wentelbaan is egter ellipties, wat beteken dat dit nie ‘n perfekte sirkel is nie. Dit beteken sommige son dae op Aarde […]
‘n Aardige van vir die nuwe bruid
Alhoewel daar geen wetlike vereiste is om jou man se van te neem wanneer jy trou nie, doen die oorgrote meerderheid vroue dit steeds. Een vrou neem egter standpunt in teen haar man omdat sy beweer sy van is ‘n “te groot verleentheid” om aan hul kinders oor te dra – en kan hul lewens […]
Die wêreld se lelikste dier
Wetenskaplikes onthul hoekom manlike proboscis-ape groot neuse het en sê hulle is deurslaggewend vir paringsukses. Dit is veilig om te sê dat proboscis-ape van die vreemdste wesens in die diereryk is. Terwyl wyfie-ape spitsneuse het, het die mannetjies groot neuse – wat hulle die titel van ‘die wêreld se lelikste diere’ gee. Nou het ‘n […]