Eetgoed in die vorm van geknibbelde ore

Die voormalige wêreld-swaargewigbokskampioen, Mike Tyson, hoop om ‘n uitklophou te lewer met sy nuwe dagga-produk – eetgoed in die vorm van geknibbelde ore. Tyson se 1997-geveg teen Holyfield, die tweede keer wat hulle in die kryt ontmoet het, het bekend geword as The Bite Fight ná Iron Mike se daad van gedeeltelike kannibalisme. Die bisarre […]

Read More

Ek het nie ore nie, maar ek ‘hoor’ jou

Wetenskaplikes het ‘n nuwe soort spinnekop-sintuig gevind waarvan ons nie voorheen geweet het nie. Al het spinnekoppe nie ore nie, blyk dit dat hulle jou steeds kan ‘hoor’. Die hare op hul bene tel die vibrasies in die lug op. Oorspronklik het wetenskaplikes gedink dit kan net op ‘n baie kort afstand gevoel word maar […]

Read More

Mense gee meer virusse aan diere as hulle aan ons, het ‘n studie gevind

Sommige van die dodelikste siektes wat die mensdom gekry het, kom van viruse wat van ‘n dier na mense oorgespring het, bv. die virus wat Vigs veroorsaak kom van ‘n sjimpansee af. Sommige kenners glo dat die virus wat die Covid-19-pandemie veroorsaak het van ‘n vlermuis gekom het, maar ‘n nuwe studie toon dat hierdie […]

Read More

Het jy al so iets beleef?

Het jy al van plekke gehoor met die naam so lank soos ‘n treinspoor wat g’n mens kan uitspreek nie. Dalk het jy al oornag in so dorp, of dit al op ‘n video gesien. Kyk net hier: Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapikimaungahoronukupokaiwhenuakitanatahu Nee, dit is nie ‘n fout nie! Hierdie 1 000-voet heuwel naby Porangahau in Nieu-Seeland hou die […]

Read More

Voormalige burgemeester met 16-jarige getroud…

’n 17-jarige skoonheidskoningin wat met ’n nou 66-jarige politikus getroud is, vier hierdie week hulle eerste huweliksherdenking. Hissam Hussein Dehaini (66), die voormalige burgemeester van Araucaria (‘n munisipaliteit in die Brasiliaanse deelstaat Paraná), het vandeesweek ‘n jaar gelede (toe sy 16 was) met sy tienerbruid Kauane Rode getrou. Die hoërskoolleerling het in 2022 aan die […]

Read More

Madonna het ‘n aansoek ingedien om ‘n regsgeding deur konsertgangers van die hand te wys

Die regspan van die koningin van popmusiek het Woensdag ‘n mosie ingedien om ‘n klas-aksie regsgeding wat in Januarie deur twee aanhangers ingedien is, van die hand te wys nadat een van haar “Celebration Tour” konserte in New York ure later as geskeduleer begin het. In die oorspronklike regsgeding het die twee konsertgangers, Michael Fellows […]

Read More

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders

’n Tradisionele Indiese trou-optog met luid musiek, vuurwerke, danse en ’n marsjerende blaasorkes in blink baadjies word blameer vir die dood van 63 hoenders. Ranjit Kumar Parida sê die partytjie het met ‘n vreeslike geraas net voor midderdag by sy pluimveeplaas in die oostelike deelstaat Odisha verby beweeg. “Ek het die groep gevra om die […]

Read More

‘n Vrugtevlieg wat jy nie eers kan sien nie.

Die internet gons nadat ‘n gesonde vrug onder ‘n mikroskoop geplaas is. Aarbeie is baie gesond, maar die vrugte kan met insekte besmet wees. Vrugteliefhebbers is uit die veld geslaan deur ‘n skokkende video op sosiale media wat die heerlike rooi vrugte onder ‘n mikroskoop wys wat met piepklein wesens besmet is. Die video begin […]

Read More

Wêreld se oudste man sterf

Maroela Media berig dat die wêreld se oudste man, Juan Vicente Pérez Mora, in die ouderdom van 114 jaar oorlede is. Pérez, wat in 2022 deur Guinness World Records as die oudste man ter wêreld gesertifiseer is, is Dinsdag oorlede.Venezuela se staatshoof, pres. Nicolas Maduro, het die nuus op die sosialemediaplatform Xbekend gemaak. Pérez is […]

Read More

Taylor Swift is deur Forbes as ‘n miljardêr aangewys

Dinsdag is daar aangekondig dat die musiek-superster vir die eerste keer Forbes se jaarlikse miljardêrslys gehaal het, met ‘n geraamde fortuin van 1,1 miljard Amerikaanse dollar. Die 34-jarige het geskiedenis gemaak deur die eerste musikant te word wat miljardêr-status behaal het uitsluitlik op grond van haar musiek en optredes. “In Oktober 2023 het Taylor Swift […]

Read More

websitesbetter