Orville Peck verwelkom Kylie Minogue se betowering terwyl hulle ‘Midnight Ride’ met Diplo vrystel
Orville Peck het Kylie Minogue geprys vir die betowering en samewerking met Diplo. Die trio het hul skitterende disco-deuntjie “Midnight Ride” van die komende album “Stampede” gedeel, ‘n opvolg van “Stampede Vol. 1″, wat duette met Willie Nelson, Elton John, Noah Cyrus, Midland, Allison Russell, Nathaniel Rateliff en Bu Cuaron bevat het. Hy het gesê: […]
Thys die Bosveldklong steeds in hoësorg
Dit is nou al langer as ʼn maand sedert Thys Streicher, bekend as Thys die Bosveldklong, in die hoësorgeenheid van ʼn Pretoriase hospitaal opgeneem is. Veelvoudige sklerose (MS) is in 2019 by hom gediagnoseer. Thys is steeds onder sedasie sodat sy organe kan rus. Hy het ook ʼn gaatjie in sy keel waardeur hy suurstof […]
Amerikaanse Kongreslid se 6-jarige seun steel die kollig
‘n Amerikaanse Kongreslid wat ‘n toespraak op die vloer gelewer het, is deur sy eie 6-jarige seun in die steek gelaat, toe hy besluit het om snaakse gesigte vir die kameras te trek. Die greep wat uitgesaai is op C-SPAN en later gedeel is na die netwerk se sosiale media kanale, wys verteenwoordiger John Rose, […]
Twee-jarige se skilderye vir duisende verkoop
Wat dink jy van sy kunswerke? Sal jy so mooi kan verf? Die kunswêreld is omtrent aan die praat oor die twee-jarige Laurent Schwarz van Duitsland. Sy helderkleurige abstrakte skilderye verkoop vir tot US$7 000 (meer as N$130 000) Sy ma het ʼn Instagram-profiel begin waar hulle met sy kuns kan spog. Die profiel het […]
World Travel Awards: Namibië benoem in verskeie kategorieë
World Travel Awards™ is in 1993 gestig om uitnemendheid in alle sleutelsektore van die reis-, toerisme- en gasvryheidsbedryf te erken, te beloon en te vier. Vandag word die World Travel Awards-handelsmerk wêreldwyd erken as die uiteindelike kenmerk van bedryfsuitnemendheid. Elke jaar dek World Travel Awards die wêreld met sy Grand Tour – ‘n reeks streeksgala-seremonies […]
Suid-Afrikaners breek rekord vir vinnigste hommeltuig
’n Pa en sy seun van Suid-Afrika het die wêreld se vinnigste hommeltuig gebou, met ’n gemiddelde topspoed van 480km/uur. Luke Bell en sy pa, Mike, van die Wes-Kaap, het die quadcopter Peregreen 2 gedoop na ‘n vroeëre model wat 398km/uur bereik het, het Guinness World Records berig. Die hommeltuig bestaan uit 3D-gedrukte koolstofvesel, hy […]
NASA lanseer twee klein klimaat-satelliete om die Aarde se pole te bestudeer
Data van die CubeSats sal nuwe insigte bied oor hoeveel hitte die Arktiese gebied en Antarktika in die ruimte uitstraal en hoe dit die wêreldklimaat beïnvloed. NASA se PREFIRE (Polar Radiant Energy in the Far-InfraRed Experiment) satelliete kommunikeer met grondbeheerders nadat hulle gelanseer is. Data van hierdie twee skoenboksgrootte kubussatelliete, of CubeSats, sal beter voorspel […]
Dames, hoe gereeld maak jy jou haarborsel skoon?
Dis dalk vuiler as wat jy dink… Om jou haarborsel te was, behoort deel van jou algehele haarsorg te vorm. Vuilheid, dooie velselle en haarprodukte bly in jou haarborsel agter en so versprei jy dit weer na jou kopvel. Om irritasies, skilfers en vuilhuid hok te slaan, is skoon haarborsels ononderhandelbaar. Hier is ‘n paar maniere om […]
Dit is nie jou alledaagse plek die nie
Verbeel jouself: Jy gaan na ‘n eetplek toe, die kelners is onbeskof en loop en frons en gooi sommer spyskaarte op jou tafel neer; die diens is pateties en dit is alles wat jou Karen-kant uitbring en jy wil net kla. Daar bestaan so plek. Karen’s Diner in Sydney. Hier is daar geen formaliteite nie, […]
Kosmos 94.1 Ruimtefotos van die week: Nuwe beelde van Euclid-sending onthul wye aansig van die donker heelal
Die Euclid-sending, gelei deur ESA (die Europese Ruimte-agentskap) met bydraes van NASA, het nuwe beelde vrygestel wat die ruimteteleskoop se vermoë ten toon stel om twee grootskaalse kosmiese raaisels te verken, naamlik donker materie en donker energie. Donker materie is ‘n onsigbare stof vyf keer meer algemeen in die heelal as “gewone” materie, maar met […]